Alison Pill

Alison Pill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 November 1985 (1985-11-27)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alison Pill (gebore 27 November 1985) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dan in Real Life (2007), Milk (2008), Scott Pilgrim vs. the World (2010), en Goon (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy